Dienste/Services

Our services vary according to the author’s needs.   Edit/Copyediting Proeflees/Proofreading Vertaal van Afrikaans na Engels of van Engels na Afrikaans Translations from Afrikaans to English or from English to Afrikaans Bladsye,Artikels of volle manuskripte/Pages, articles or full manuscripts Omskakeling van teks in audioformaat/ Conversion of text to audio Voltooi die onderstaande vorm vir ‘n kwotasie/…

Lynelle Clark

About the Author:  Lynelle Clark lives in Gauteng, South Africa. Her writing career began in 2010. Lynelle has always loved to read books, in which she discovers new worlds. Meeting new people and traveling is one of her passions. So far, the writing journey has been exciting, helping aspiring authors to in her free time….

Fransi Nieuwoudt

Fransi Nieuwoudt is ’n bekende metamoderne kunstenaar en digter van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Sy woon saam met haar man, vier katte en ´n hond.  

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach R172 per boek posgeld en verpakking ingesluit besoek ons webwerf en koop joune nou!!! Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. 1.Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl….

Onverklaarbaar (Uit Flentertjies) – Lia Killian

 Sunet lê op die naat van haar rug. Die sooibrand kuil haar op. Met ʼn sagte glimlag vryf sy oor haar hoogswanger maag. “Bokka. Bokka?” Anton kreun terwyl hy omdraai. “Hmm.” Kom dit deur die slaap. “Sal jy asseblief vir my water gaan kry?” Nog voor Anton opgestaan het, slaap Sunet al klaar weer. “Tiekie…

Lia Kilian

  Uit Lia se pen Ek is die jongste en natuurlik die laatlam van 4 kinders. Enkel ma van twee seuns en ‘n laatlam dogter en nie my twee pragtige twee kleidogters vergeet nie. Ek is ‘n tipiese skerpioen, met Ierse- Franse- en Duitse bloed in my. Sou oorspronklik my Bsc. Agrig gaan tudeer het by Kovsies…

Petro Greef

Uit Petro se pen: Sedert my laerskooldae het ek geskryf, maar ek het voorkeur aan briewe gegee .  Ek was die middelste van drie kinders en kon myself nie maklik laat geld nie omdat my suster en broer meer aandag gesoek het. My skryfwerk was ‘n ontvlugting.  Op ‘n stadium het ek selfs ‘n seunsmaat gehad en ek…

Louis Rautenbach

Meer Oor Louis Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. Sy veelsydige beplanninge vir die toekomstige publikasies sluit in, onder andere, opvolgboeke, kleinverhaal bundels en selfs ‘n draaiboek. Sy voorliefde vir geskiedenis, en veral verhale van die Bybel,…

Elsabie van der Westhuizen

Vertel meer oor haarself Ek is ‘n vryskut tydskrif joernalis en skrywer met ‘n passie vir ware lewensverhale maar geniet ook die vryheid van kreatiewe skryfwerk. Ek het ‘n skryfkursus gedoen deur Skryfgeheime, gelei deur Janie Oosthuizen en Liezl Heidtmann. Ek kan hulle ten sterkste aanbeveel. Buiten enkele tydskrif artikels, was ek medewerker vir die…

Uitnodiging aan skrywers/ Invitation to Authors

Alle skrywers en voornemende skrywers word uitgenooi om die webtuiste te gebruik om hulle werk wëreldwyd aanlyn te bemark. All writers and prospective writers are invited to make use of this website to market their work online worldwide.