Fransi Nieuwoudt

Fransi Nieuwoudt is ’n bekende metamoderne kunstenaar en digter van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Sy woon saam met haar man, vier katte en ´n hond.