Description
Hierdie is ‘n versameling van lekker lees kortverhale
Resensie deur Louis Rautenbach:
Hoe meer ek lees, hoe lekkerder raak dit. Dit is baie oulike uit die hart aangetekende ervaringe wat met opregtheid gedeel
word.
Ek kon myself is Petro se skoene stel en selfs haar ondeunde gekoekeloer en selfvoldane glimlag ‘sien’ en hier en daar haar
sagte gegiggel – vir haarself – ‘hoor’. Ek beleef die stories op ‘n
besondere wyse. Dit is oulik geskryf en oulik gestel. Baie
mense behoort hiervan te hou. Ons Suid-Afrikaners weet mos hoe om te lag.
Dit is ‘n ideale boek om te lees wanneer mens byvoorbeeld iewers moet sit
of staan en wag. Ek is egter bevrees dat dit sal
veroorsaak dat mens laat gaan wees vir die afspraak, want jy gaan die boek
nie wil neersit nie.
Veral elke spreekkamer behoort ten minste een hiervan te hê…
Posgeld uitgesluit
Reviews
There are no reviews yet.