Eboek – Kliphart van Vingerklip – Elsabie van der Westhuizen

R100.00

Approximately: $50.00

ISBN: 978-0-6399281-3-5

Die inhoud van die verhaal is gemik op liefde en verhoudings. Alhoewel dit ‘n romantiese verhaal is, is daar verhoudingskonflik en probleme waarmee baie lesers kan vereenselwig.

Ek poog om hiermee nie net ‘n “lekker lees” boek of verhaal daar te stel nie maar om daarin lesse te bied wat as hulp kan dien om lesers te help wat worstel met bitterheid en verwerping.

Description

Vir lesers wat dalk self daaraan skuldig is dat hulle self die oorsaak is of was was vir ‘n ander se pyn, kan die verhaal dalk meer insig bied.

Die verhaal le klem op die belangrikheid van gesonde gesinsverhouding en gesonde vriendskappe. Dit dui op die feilbaarheid van alle mense. Daar is heelwat humor asook intriges wat die verhaal interessant en eg menslik maak

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eboek – Kliphart van Vingerklip – Elsabie van der Westhuizen”