Eboek Soveel Jare – Louis Rautenbach

R100.00

Approximately: $50.00

Die boek handel hoofsaaklik oor ‘n man wat as baba van sy ouers weggneem en vir aanneming afgegee word.
Sonder dat sy familie weet waar hy hom bevind, en onbewus van sy herkoms vanuit ‘n groot familie waarna hy as kind soveel keer gesmag het, leef hy ‘n unieke en interessante lewe totdat hy onverwags met die waarheid gekonfronteer word. Hy loop vir ‘n kort rukkie terug op sy spore maar verloor byna die mense vir wie hy lief is. Hierdie verhaal is gevul met liefde en intriges tussen vier families

Description

EBoek

ISBN 9781928252726

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eboek Soveel Jare – Louis Rautenbach”