Flentertjies – Lia Killian

R180.00

Orals waar jy gaan hoor jy flenterjies van iemand se lewe. Hier ‘n staaltjie, daar ‘n herinnering. Dit laat my dink aan die houtsaagsels in ‘n marmot se hok. Jy herkou, slaap, rol en speel daarin. Partykeer laat dit jou glimlag en soms laat dit jou hartseer. Van die stories is geinspireër deur ware verhale.

Description

N Bundel lekker lees kort verhale

Orals waar jy gaan hoor jy flenterjies van iemand se lewe. Hier ‘n staaltjie, daar ‘n herinnering. Dit laat my dink aan die houtsaagsels in ‘n marmot se hok. Jy herkou, slaap, rol en speel daarin. Partykeer laat dit jou glimlag en soms laat dit jou hartseer. Van die stories is geinspireër deur ware verhale. Posgeld uitgesluit

 

Additional information

ISBN

ISBN: 978-1-928401-69-8

Skrywer

Lia Kilian

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Flentertjies – Lia Killian”