Oorsprong Van Smarte deur Louis Rautenbach

R220.00

Approximately: $180.00

Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl. ‘n Verhaal met hoofstukke wat strek van Genesis tot Konings, van die skepping tot waar koning Dawid oorlede is en Salomo as koning by hom oorneem.

Description

Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl. n’ Verhaal met hoofstukke wat strek van Genesis tot Konings, van die skepping tot waar koning Dawid oorlede is en Salomo as koning by hom oorneem. Die boek vertel die ou bekende Bybelse verhale op besonderse wyse met die gepaadgaande emosies vir die karakters. Dit bevat baie lering en baie inligting wat soms misgelees word. Dit beskryf die besonderse lyn waarin alles vloei, en beklemtoon deurlopend die liefde, genade, barmhartigheid en vergifnis van die Here.  Die geboorte van die eerste vrese, die eerste moord, verkragting en gevoelens van wraak en selfvergelding word verhaal. Selfs interaksie met een prostituut, owerspel en vier gevalle van selfdood, asook die genade van die Here selfs teenoor die Farao deur in die tien plae die onvermoe van sy afgode te bewys in die poging om hom tot bekering te roep. Posgeld uitgesluit

Additional information

ISBN

ISBN-9-781928-210504

Skrywer

Louis Rautenbach

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oorsprong Van Smarte deur Louis Rautenbach”