Spieël Splinters deur Louis Rautenbach

R194.00

Approximately: $180.00

Die verhaal handel oor die ongekompliseerde lewe van kindwees in ‘n beskermde omgewing, waar jong lewens meteens deur ‘n rits negatiewe gebeure na onbeskermde en ongenaakbaarheid van die grootmenswêreld geruk word. Posgeld uitgesluit

Die vele aanslae van die lewe word met wisselende emosionele uitdagings aangespreek. Die boek is belaai met intriges: vreugdes, teleurstellings en uitdagings wat uiteindelik lei tot by ‘n kruispad van keuses. ‘n Kruispad in die lewe waar emosionele oorwinning ‘n seker realiteit word. En oorwinning bring.

Hierdie unieke oorgangsboek is ideaal vir tiener- sowel as volwasse lesers.

Description

Die verhaal handel oor die ongekompliseerde lewe van kindwees in ‘n beskermde omgewing, waar jong lewens meteens deur ‘n rits negatiewe gebeure na onbeskermde en ongenaakbaarheid van die grootmenswêreld geruk word.

Die vele aanslae van die lewe word met wisselende emosionele uitdagings aangespreek. Die boek is belaai met intriges: vreugdes, teleurstellings en uitdagings wat uiteindelik lei tot by ‘n kruispad van keuses. ‘n Kruispad in die lewe waar emosionele oorwinning ‘n seker realiteit word. En oorwinning bring.

Hierdie unieke oorgangsboek is ideaal vir tiener- sowel as volwasse lesers. posgeld uitgesluit.

Additional information

Skrywer

Louis Rautenbach

ISBN

ISBN-9-781928-210511

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spieël Splinters deur Louis Rautenbach”