Die Tweede Afrikaanse Beweging.

§ 1. Historiese Inleiding. Meer as sestig jaar gelede het die eerste Afrikaanse geskrif verskyn, die _Zamenspraak tusschen Klaas Waarzegger en Jan Twijfelaar over het onderwerp van Afscheiding tusschen de Oostelijke en Westelijke Provincie_ (1861). Merkwaardig genoeg is dit ‘n _Engelsman_ gewees, wat allereers tot die tans so vanselfsprekende gevolgtrekking gekom het, dat Afrikaners Afrikaans…

Fransi Nieuwoudt

Fransi Nieuwoudt is ’n bekende metamoderne kunstenaar en digter van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Sy woon saam met haar man, vier katte en ´n hond.  

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach R172 per boek posgeld en verpakking ingesluit besoek ons webwerf en koop joune nou!!! Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. 1.Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl….

Intensiewe Vorme

Intensiewe vorme (of intensiewe adjektiewe) is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad. Dit word gebruik om ‘n sin trefkrag te gee. In Afrikaans word intensiewe vorme altyd vas geskryf, behalwe by wawyd oop, nugter wakker en alom bekend. Doodmoeg    af – morsaf alleen – manalleen, stoksielalleen, vingeralleen, vroualleen arm – brandarm bang –  dood(s)bang, skytbang, vrekbang bedaard – doodbedaard bekend – alom…

Woordelys

Stuur asb nuwe woorde waarvan jy weet vir ons om die lys te laat groei A a á aa-lawa A4 A4-formaat aag aai aaispaai aak aaklig aal Aalagtiges aalbaars Aalbesagtiges aalbessie Aalénien aalmoes aalmoesenier aalmoeseniershuis aalmoesenierskamer aalmoesenierskap aalmoesery aalmoeswet aalryk aalsalamander aalskêr aalskolwer aalstreep aaltjies aaltjiesiekte aalwee aalwee-as aalweebitter aalweegat aalweehennep aalweehout aalweekamp aalweekas aalweekoek…

Antonieme

n Antoniem is n woord met die teenoorgestelde betekenis as n ander.   a aaklig – mooi, aangenaam, lekker aan — af; los aanbeland — vertrek, weggaan aanbind — losbind aanblaas — doodblaas aanbly — vertrek, weggaan aanbod — vraag aand — oggend, dagbreek, vroegdag, skemerdag, hoenderkraai aandag — onopmerksaamheid, onoplettendheid; afgetrokkenheid aandagtig — onoplettend, onopmerksaam;…

Petro Greef

Uit Petro se pen: Sedert my laerskooldae het ek geskryf, maar ek het voorkeur aan briewe gegee .  Ek was die middelste van drie kinders en kon myself nie maklik laat geld nie omdat my suster en broer meer aandag gesoek het. My skryfwerk was ‘n ontvlugting.  Op ‘n stadium het ek selfs ‘n seunsmaat gehad en ek…