AMAKEIA – deur A.G. Visser

AMAKEIA – deur A.G. Visser In die skadu van die berge, bos-beskut aan alle kant, staan alleen die hartbeeshuisie op die grens van Kafferland. Saggies neurie Amakeia op die wal van Kei-rivier, tot hy slaap, die tere wiggie van die blanke pionier: “Stil maar, stil maar, stil Babani; kyk hoe blink die awendster. Niemand sal vir kindjie slaan nie – stil maar, al is…

Ek het ’n huisie by die see

Ek het ’n huisie by die see Ek het ’n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. Ek hoor die winde huil – ’n kreun, ’n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in graf en dood geen rus…