Fransi Nieuwoudt

Fransi Nieuwoudt is ’n bekende metamoderne kunstenaar en digter van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Sy woon saam met haar man, vier katte en ´n hond.  

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach R172 per boek posgeld en verpakking ingesluit besoek ons webwerf en koop joune nou!!! Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. 1.Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl….

Petro Greef

Uit Petro se pen: Sedert my laerskooldae het ek geskryf, maar ek het voorkeur aan briewe gegee .  Ek was die middelste van drie kinders en kon myself nie maklik laat geld nie omdat my suster en broer meer aandag gesoek het. My skryfwerk was ‘n ontvlugting.  Op ‘n stadium het ek selfs ‘n seunsmaat gehad en ek…