Antonieme

n Antoniem is n woord met die teenoorgestelde betekenis as n ander.   a aaklig – mooi, aangenaam, lekker aan — af; los aanbeland — vertrek, weggaan aanbind — losbind aanblaas — doodblaas aanbly — vertrek, weggaan aanbod — vraag aand — oggend, dagbreek, vroegdag, skemerdag, hoenderkraai aandag — onopmerksaamheid, onoplettendheid; afgetrokkenheid aandagtig — onoplettend, onopmerksaam;…