Fransi Nieuwoudt

Fransi Nieuwoudt is ’n bekende metamoderne kunstenaar en digter van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Sy woon saam met haar man, vier katte en ´n hond.  

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach R172 per boek posgeld en verpakking ingesluit besoek ons webwerf en koop joune nou!!! Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. 1.Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl….

Intensiewe Vorme

Intensiewe vorme (of intensiewe adjektiewe) is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad. Dit word gebruik om ‘n sin trefkrag te gee. In Afrikaans word intensiewe vorme altyd vas geskryf, behalwe by wawyd oop, nugter wakker en alom bekend. Doodmoeg    af – morsaf alleen – manalleen, stoksielalleen, vingeralleen, vroualleen arm – brandarm bang –  dood(s)bang, skytbang, vrekbang bedaard – doodbedaard bekend – alom…

Petro Greef

Uit Petro se pen: Sedert my laerskooldae het ek geskryf, maar ek het voorkeur aan briewe gegee .  Ek was die middelste van drie kinders en kon myself nie maklik laat geld nie omdat my suster en broer meer aandag gesoek het. My skryfwerk was ‘n ontvlugting.  Op ‘n stadium het ek selfs ‘n seunsmaat gehad en ek…

Louis Rautenbach

Meer Oor Louis Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. Sy veelsydige beplanninge vir die toekomstige publikasies sluit in, onder andere, opvolgboeke, kleinverhaal bundels en selfs ‘n draaiboek. Sy voorliefde vir geskiedenis, en veral verhale van die Bybel,…

Elsabie van der Westhuizen

Vertel meer oor haarself Ek is ‘n vryskut tydskrif joernalis en skrywer met ‘n passie vir ware lewensverhale maar geniet ook die vryheid van kreatiewe skryfwerk. Ek het ‘n skryfkursus gedoen deur Skryfgeheime, gelei deur Janie Oosthuizen en Liezl Heidtmann. Ek kan hulle ten sterkste aanbeveel. Buiten enkele tydskrif artikels, was ek medewerker vir die…

Uitnodiging aan skrywers/ Invitation to Authors

Alle skrywers en voornemende skrywers word uitgenooi om die webtuiste te gebruik om hulle werk wëreldwyd aanlyn te bemark. All writers and prospective writers are invited to make use of this website to market their work online worldwide.