Fransi Nieuwoudt

Fransi Nieuwoudt is ’n bekende metamoderne kunstenaar en digter van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Sy woon saam met haar man, vier katte en ´n hond.  

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach

Mei 2018 – Boek uitverkoping!!! Louis Rautenbach R172 per boek posgeld en verpakking ingesluit besoek ons webwerf en koop joune nou!!! Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. 1.Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl….

Lia Kilian

  Uit Lia se pen Ek is die jongste en natuurlik die laatlam van 4 kinders. Enkel ma van twee seuns en ‘n laatlam dogter en nie my twee pragtige twee kleidogters vergeet nie. Ek is ‘n tipiese skerpioen, met Ierse- Franse- en Duitse bloed in my. Sou oorspronklik my Bsc. Agrig gaan tudeer het by Kovsies…

Petro Greef

Uit Petro se pen: Sedert my laerskooldae het ek geskryf, maar ek het voorkeur aan briewe gegee .  Ek was die middelste van drie kinders en kon myself nie maklik laat geld nie omdat my suster en broer meer aandag gesoek het. My skryfwerk was ‘n ontvlugting.  Op ‘n stadium het ek selfs ‘n seunsmaat gehad en ek…

Louis Rautenbach

Meer Oor Louis Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. Sy veelsydige beplanninge vir die toekomstige publikasies sluit in, onder andere, opvolgboeke, kleinverhaal bundels en selfs ‘n draaiboek. Sy voorliefde vir geskiedenis, en veral verhale van die Bybel,…

Elsabie van der Westhuizen

Vertel meer oor haarself Ek is ‘n vryskut tydskrif joernalis en skrywer met ‘n passie vir ware lewensverhale maar geniet ook die vryheid van kreatiewe skryfwerk. Ek het ‘n skryfkursus gedoen deur Skryfgeheime, gelei deur Janie Oosthuizen en Liezl Heidtmann. Ek kan hulle ten sterkste aanbeveel. Buiten enkele tydskrif artikels, was ek medewerker vir die…