Book Hut is ‘n platform vir Alle Letterkundige werke van digters, en skrywers in alle tale wat ons kan diens.

Ons bied artikels en blootstelling vir voornemende skrywers teen ‘n bekostigbare pryse

 

Ander dienste is ook beskikbaar soos:

  • Webwerf ontwerp
  • Boekomslag ontwerp
  • Proef lees van jou werk
  • Vertaling van jou manuskripte
  • Verkryging van IBSN nommers vir die verskillende boek formate

Book Hut dien as ‘n aanlyn poort tot die kuber ruimte om jou woordkuns aan die wêreld bekend te stel. Jy kan artikels of gedigte stuur wat op die webwerf geplaas word (Bewoording moet in elektroniese formaat na Bookhut toe gestuur word).

 

So gee ons aan nuwe skrywers die geleentheid om mekaar ook te ondersteun en beter te leer ken. Die artikels word op ons webwerf geplaas en deur sosiale media versprei, sodat jy jou passie vir jou woordkuns met die publiek kan deel.

Jy kan ook jou reeds gepubliseerde werke of eboeke op ons winkel gelaai kry deur jou finale manuskrip en boekomslag met ISBN nommer aan ons te stuur wat ons vir jou sal bemark. 

Ons bied jou ook die geleentheid om honderde eboeke vanaf  verskeie bronne wêreldwyd gratis af te laai of om te lees vir jou plesier ons maak ook gebruik van die Gutenberg  projek om leesstof gratis aan jou te verskaf